![]() |
|
![]() |
|
|
|
![]() |
|
![]() |
|
|
|
![]() |
|
Download the Miss AND Mr NZG 2009 Entry Form BESOEK URE: PARKERING: INGANG TARIEWE:
School tarrifs are not applicable during the school holidays, public holidays and weekends
VIR U GERIEF:
|
Het Jy Geweet... - Die Nasionale Dieretuin van Suid Afrika is gestig in 1899. - Die Dieretuin is die enigste dieretuin in Suid Afrika met nationale status. - Die Nasionale Dieretuin word beskou as een van die bestes in die wereld. - Die hoof funksies van die Nasionale Dieretuin is: bewaring, opvoeding, navorsing en ontspanning. - Die Nasionale Dieretuin is die grootste dieretuin in Suid-Afrika en beslaan 'n area van sowat 80 ha. - Die totale lengte van die wandelpaaie in die Dieretuin is omtrent 6km. - Die Nasionale Dieretuin het Wildteëlsentrums by Mokopane en Lichtenburg, en bestuur die Emerald Animal World in Vanderbijlpark. - Die Nasionale Dieretuin Akwarium het die grootste binnelandse seewatertenk in Suid-Afrika. - Die Nasionale Dieretuin het die 3de grootste versameling van eksotiese bome in Suid-Afrika.
|
|
|
![]() |
![]() |
|
|||