Katrol by die kameelperde
- larizegel
- May 26
- 1 min read
Die katrol wat gebruik word by die Kameelperd kamp
Hierdie katrol word gebruik om takke op te katrol vir die kameelperde om vanaf te eet.
Dankie vir jou hulp Jan jy is 'n Yster.wat stukkend is vanoggend het Jan en ek (Henning Smit) het ingespring ou katrol verwyder nuwe een gekoop en ingesit in onder 3 ure. Die klomp







by die dieretuin kan nie genoeg dankie se nie. Drie ure se werk vir ons twee probleem opgelos.



Comments